Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen toestande wat bevorderlik is vir die ontstaan van wegholveldbrande in die sentraal-Karoo van die Wes-Kaap, sentrale en suidelike dele van die Noord-Kaap en die binneland van die Oos-Kaap.

Gauteng:

Mooiweer en koel.

* Pretoria: 5 °C tot 22 °C

* Johannesburg: 3 °C tot 21 °C

Mpumalanga:

Mooiweer en koel tot warm.

* Mbombela: 13°C tot 25 °C

Limpopo:

Mooiweer en koel tot warm.

* Polokwane: 3 °C tot 22 °C

Noordwes

Mooiweer en koel.

* Mahikeng: 3 °C tot 24 °C

* Vryburg: 1 °C tot 24 °C

Vrystaat

Mooiweer en koel.

* Bloemfontein: -1 °C tot 22 °C

Noord-Kaap

Aanvanklik bewolk en mistig langs die kus en die aangrensende binneland, andersins mooiweer en koud tot koel, maar warm in die noordweste. Die wind langs die kus is lig noordwes en word suid in die namiddag.

* Kimberley: 4 °C tot 24 °C

* Upington: 10 °C tot 26 °C

Wes-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk in die weste en suidweste met oggendmis langs die Weskus, andersins mooiweer en koud tot koel, maar warm in die ooste.

Die wind langs die kus is matig noord tot noordwes, maar sterk in die suidweste.

* Kaapstad: 10 °C tot 17 °C

* George: 7 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

Mooiweer en warm, maar koel langs die kus. Die wind langs die kus is lig tot matig suidwes.

* Oos-Londen: 14 °C tot 29 °C

* Port Elizabeth: 10 °C tot 22 °C

KwaZulu-Natal

Oggendmis oor die binneland, andersins mooiweer en koel, maar warm in die ooste.

Die wind langs die kus is matig noord tot noordoos.

* Durban: 12 °C tot 26 °C

* Richardsbaai: 14 °C tot 27 °C

* Pietermaritzburg: 14 °C tot 27 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.