Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor hoë brandgevaartoestande oor die sentrale en oostelike dele van die Noord-Kaap, die westelike dele van Noordwes asook die westelike helfte van die Vrystaat.

Erge donderstorms word verwag oor die oostelike binneland van die Wes-Kaap en oor die oostelike binneland van die Oos-Kaap. Swaar reën word verwag in plekke langs die Wildekus en aangrensende binneland van die Oos-Kaap.

Gauteng

* Pretoria: 17 °C tot 27 °C

* Johannesburg: 15 °C tot 26 °C

* Vereeniging: 16 °C tot 27 °C

Mpumalanga

* Mbombela: 17 °C tot 25 °C

* Standerton: 14 °C tot 29 °C

* Ermelo: 12 °C tot 26 °C

Limpopo

* Polokwane: 17 °C tot 27 °C

* Mokopane: 17 °C tot 27 °C

* Tzaneen: 16 °C tot 26 °C

Noordwes

* Mahikeng: 18 °C tot 31 °C

* Vryburg: 16 °C tot 34 °C

* Rustenburg: 17 °C tot 31 °C

Vrystaat

* Bloemfontein: 14 °C tot 28 °C

* Kroonstad: 15 °C tot 30 °C

* Welkom: 16 °C tot 32 °C

Noord-Kaap

* Kimberley: 15 °C tot 33 °C

* Upington: 18 °C tot 35 °C

* Springbok: 13 °C tot 23 °C

Wes-Kaap

* Kaapstad: 18 °C tot 24 °C

* George: 15 °C tot 20 °C

* Worcester: 19 °C tot 23 °C

Oos-Kaap

* Port Elizabeth: 19 °C tot 21 °C

* Oos-Londen: 18 °C tot 23 °C

* Graaff-Reinet: 16 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

* Durban: 19 °C tot 27 °C

* Richardsbaai: 19 °C tot 28 °C

* Pietermaritzburg: 15 °C tot 24 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.