Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Woensdag uitgereik nie. Sterk winde van 55 tot 65 km/h word egter Donderdag en Vrydag oor die Sentrale Karoo in die Wes-Kaap en Namakwaland in die Noord-Kaap verwag.

Gauteng

Warm en later die dag word dit bewolk in die suide.

* Pretoria: 15 °C tot 31 °C

* Johannesburg: 14 °C tot 29 °C

* Vereeniging: 14 °C tot 29 °C

Mpumalanga

Warm in die Laeveld, maar gedeeltelik bewolk in die suidweste later in die dag.

* Mbombela: 16 °C tot 29 °C

* Standerton: 18 °C tot 31 °C

* Ermelo: 14 °C tot 28 °C

Limpopo

Sonnig en warm.

* Polokwane: 18 °C tot 29 °C

* Mokopane: 20 °C tot 29 °C

* Tzaneen: 19 °C tot 30 °C

Noordwes

Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolkte toestande met reënbuie en donderstorms word later in die dag in die weste verwag.

* Mahikeng: 15 °C tot 29 °C

* Vryburg: 17 °C tot 30 °C

* Rustenburg: 16 °C tot 30 °C

Vrystaat

Sonnig en warm, maar gedeeltelik bewolk met ligte reën en donderweer later in die dag.

* Bloemfontein: 15 °C tot 30 °C

* Kroonstad: 14 °C tot 29 °C

* Welkom: 16 °C tot 31 °C

Noord-Kaap

Oggend-misnewels langs die kus, waar dit koel sal wees. Andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met donderbuie. Verspreide donderbuie in die suidooste.

* Kimberley: 15 °C tot 29 °C

* Upington: 22 °C tot 33 °C

* Springbok: 24 °C tot 31 °C

Wes-Kaap

Oggend-misnewels langs die kus, andersins gedeeltelik bewolk met donderstorms in die noordooste. Dit sal sonnig en warm wees in die weste.

* Kaapstad: 21 °C tot 28 °C

* George: 17 °C tot 25 °C

* Worcester: 17 °C tot 35 °C

Oos-Kaap

Matig en warm tot baie warm met verspreide reënbuie en donderbuie oor sowel die westelike as oostelike dele van die provinsie.

* Port Elizabeth: 19 °C tot 25 °C

* Oos-Londen: 21 °C tot 30 °C

* Graaff-Reinet: 20 °C tot 35 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en warm, maar gedeeltelik bewolk in die weste later in die dag.

* Durban: 21 °C tot 33 °C

* Richardsbaai: 20 °C tot 35 °C

* Pietermaritzburg: 17 °C tot 35 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.