Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê daar is geen waarskuwings vir Woensdag, 1 April nie.

Die grootste deel van die land sal bewolk en koel wees.

Gauteng

Gedeeltelik koel tot warm met verspreide buie en geïsoleerde buie in die noordweste.

* Pretoria: 15 °C tot 25 °C

* Johannesburg: 15 °C tot 24 °C

* Vereeniging: 15 °C tot 23 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik koel tot warm met verspreide buie.

* Mbombela: 18 °C tot 23 °C

* Standerton: 15 °C tot 28 °C

* Ermelo: 14 °C tot 25 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in die verre suide.

* Polokwane: 15 °C tot 29 °C

* Thabazimbi: 20 °C tot 31 °C

* Tzaneen: 15 °C tot 30 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met geïsoleerde buie en donderbuie in die namiddag.

* Mahikeng: 16°C tot 24 °C

* Taung: 17 °C tot 23 °C

* Rustenburg: 15 °C tot 26 °C

Vrystaat

Oggendmis in die sudie, andersins gedeeltelik bewolk en koel met verspreide namidagbuie en donderbuie maar geïsoleerd in die weste.

* Bloemfontein: 14 °C tot 20 °C

* Bethlehem: 14 °C tot 18 °C

* Welkom: 14 °C tot 20 °C

Noord-Kaap

Oggendmis in die suidooste, andersins mooiweer en koel tot warm maar gedeeltelik bewolk in die ooste met buie en donderbuie.

* Kimberley: 15 °C tot 21 °C

* Upington: 20 °C tot 27 °C

* Springbok: 13 °C tot 23 °C

Wes-Kaap

Mooiweer in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en warm aan die suidelike kusgebied. Die wind sal fris tot sterk suidoos waai.

* Kaapstad: 14 °C tot 23 °C

* George: 12 °C tot 22 °C

* Worcester: 12 °C tot 26 °C

Oos-Kaap

Gedeeltelik koel en bewolk met verspreide buie en donderbuie in die westelike helfte van die provinsie.

In die oostelike helfte sal dit bewolk en koel wees en die wind teen die kus sal matig tot fris suidwestelik waai.

* Port Elizabeth: 17 °C tot 23 °C

* Oos-Londen: 19 °C tot 25 °C

* Graaff-Reinet: 17 °C tot 29 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk en koel maar koud in die weste. Verspreide buie en donderbuie word voorspel en die wind teen die kus sal matig noord waai andersins fris suid tot suidwestelik.

* Durban: 20 °C tot 27 °C

* Richardsbaai: 21 °C tot 30 °C

* Pietermaritzburg: 16 °C tot 18 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.