Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings uitgereik nie.

Baie koue toestande kan wel in die suidelike dele van die Vrystaat en die Noord-Kaap verwag word.

Gauteng

Ryp in die oggend op plekke, andersins sonnig en koud.

* Pretoria: 3 °C tot 15 °C

* Johannesburg: 1 °C tot 13 °C

* Vereeniging: -2 °C tot 11 °C

Mpumalanga

Sonnig en koud tot koel.

* Mbombela: 8 °C tot 19 °C

* Ermelo: -1 °C tot 12 °C

* Standerton: -2 °C tot 15 °C

Limpopo

Sonnig en koel tot warm, maar koud oor die verre suidweste.

* Polokwane: 5 °C tot 19 °C

* Mokopane: 4 °C tot 19 °C

* Tzaneen: 8 °C tot 23 °C

Noordwes

Ryp in die oggend andersins sonnig en koud.

* Mahikeng: -2 °C tot 15 °C

* Vryburg: -4 °C tot 13 °C

* Rustenburg: -2 °C tot 17 °C

Vrystaat

Ryp in die oggend anders sonnig en baie koud tot koud.

* Bloemfontein: -5 °C tot 11 °C

* Welkom: -5 °C tot 12 °C

* Kroonstad: -6 °C tot 13 °C

Noord-Kaap

Ryp in die oggend in die ooste en suide, andersins sonnig en koud.

Die wind langs die kus waai matig suidwes.

* Kimberley: -5 °C tot 12 °C

* Upington: -2 °C tot 17 °C

* Postmasburg: -4 °C tot 14 °C

Wes-Kaap

Bewolk en koud in die suidwestelike dele met ligte reën oor die Kaapse Skiereiland, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar koud in die noordoostelike binneland.

* Kaapstad: 10 °C tot 15 °C

* George: 5 °C tot 18 °C

* Worcester: 4 °C tot 17 °C

Oos-Kaap

Bewolk langs die kus en koel. Enkele reënbuie word ook verwag.

* Port Elizabeth: 4 °C tot 18 °C

* Oos-Londen: 5 °C tot 16 °C

* Cradock: -1 °C tot 10 °C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk in die oggend en koel tot koud, maar baie koud in die suidwestelike hoogliggende gebiede.

* Durban: 9 °C tot 19 °C

* Richardsbaai: 11 °C tot 21 °C

* Pietermaritzburg: 2 °C tot 16 °C.

Meer oor:  Koue Front  |  Weervoorspelling
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.