Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Woensdag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koel tot koud.

• Pretoria: 3 °C tot 20 °C

• Johannesburg: 3 °C tot 17 °C

• Vereeniging: 1 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend oor die Hoëveld, andersins sonnig en koel maar warm in plekke op die Laeveld, waar dit gedeeltelik bewolk sal wees.

• Mbombela: 8 °C tot 19 °C

Limpopo

Bewolk in die ooste in die oggend met miskolle langs die platorand en motreën oor die noordoostelike platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel maar sonnig.

• Polokwane: 6 °C tot 18 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 5 °C tot 20 °C

• Vryburg: 0 °C tot 20 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: -1 °C tot 19 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel tot warm.

• Kimberley: 0 °C tot 22 °C

• Upington: 6 °C tot 25 °C

Wes-Kaap

Sonnig en koel tot warm. Bewolk langs die suidelike kusgebied later in die dag.

• Kaapstad: 12 °C tot 20 °C

• George: 8 °C tot 24 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit sonnig en warm wees, maar koel op plekke in die noorde. In die oostelike dele sal dit sonnig en koel wees en warm op plekke langs die kusgebied.

• Port Elizabeth: 11 °C tot 25 °C

• Oos-Londen: 12 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en koel.

• Durban: 13 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 7 °C tot 25 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.