Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande wat tot wegholveldbrande in die noordelike dele van die Noord-Kaap kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel, maar gedeeltelik bewolk later in die dag.

* Pretoria: 4 °C tot 21 °C

* Johannesburg: 3 °C tot 19 °C

* Vereeniging: 1 °C tot 20 °C

Mpumalanga

Bewolk in die ooste in die oggend met mis langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel, maar koud oor die suidelike Hoëveld.

* Mbombela: 8 °C tot 18 °C

Limpopo

Mis in die oggend oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel.

* Polokwane: 4 °C tot 18 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

* Mahikeng: 6 °C tot 20 °C

* Vryburg: 4 °C tot 22 °C

Vrystaat

Aanvanklik bewolk tot gedeeltelik bewolk in die ooste met mis oor die Van Reenenspas, andersins sonnig en koel.

* Bloemfontein: -2 °C tot 20 °C

Noord-Kaap

Sonnig en koel maar warm tot baie warm langs die kusgebied.

* Kimberley: -1 °C tot 23 °C

* Upington: 5 °C tot 26 °C

Wes-Kaap

Sonnig en koel, maar warm langs die westelike kusgebiede noord van Kaap Columbine.

* Kaapstad: 10 °C tot 21 °C

* George: 8 °C tot 24 °C

Oos-Kaap

Mis op plekke in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en koel in die weste.

In die oostelike dele sal dit aanvanklik gedeeltelik bewolk wees in die binneland, andersins sonnig en koel.

* Port Elizabeth: 8 °C tot 21 °C

* Oos-Londen: 9 °C tot 25 °C

KwaZulu-Natal

Mis in die oggend oor die binneland met reën in die ooste, andersins bewolk en koel, maar koud in die weste. Gedeeltelik bewolk later in die dag.

* Durban: 12 °C tot 18 °C

* Richardsbaai: 12 °C tot 21 °C

* Pietermaritzburg: 8 °C tot 18 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.