Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor ’n groot kans op wegholveldbrande in die sentrale dele van die Noord-Kaap Woensdag.

Gauteng

Sonnig en warm.

• Pretoria: 8 °C tot 27 °C

• Johannesburg: 7 °C tot 26 °C

• Vereeniging: 6 °C tot 26 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk in die ooste in die oggend met mis langs die platorand waar dit ook koel sal wees, andersins sonnig en warm.

• Mbombela: 10 °C tot 23 °C

Limpopo

Bewolk tot gedeeltelik bewolk in die ooste met mis in die oggend oor die platorand, andersins sonnig en koel tot warm.

• Polokwane: 8 °C tot 26 °C

Noordwes

Sonnig en warm.

• Mahikeng: 10 °C tot 29 °C

• Vryburg: 8 °C tot 30 °C

Vrystaat

Sonnig en warm.

• Bloemfontein: 8 °C tot 30 °C

Noord-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel langs die kusgebied met mis in die oggend, andersins sonnig en warm maar baie warm op plekke in die noorde. Winderig oor die sentrale dele.

• Kimberley: 9 °C tot 32 °C

• Upington: 15 °C tot 34 °C

Wes-Kaap

Bewolk en mistig langs die kusgebied in die oggend, andersins sonnig en koel tot warm maar baie warm oor die binneland met bewolkte weer in die suide later in die dag.

• Kaapstad: 14 °C tot 20 °C

• George: 10 °C tot 20 °C

Oos-Kaap

Sonnig en warm tot baie warm, maar koel langs die kusgebied. Gedeeltelik bewolk in die aand.

• Port Elizabeth: 11 °C tot 21 °C

• Oos-Londen: 16 °C tot 24 °C

KwaZulu-Natal

Mistig in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en warm.

• Durban: 17 °C tot 26 °C

• Richardsbaai: 16 °C tot 28 °C

• Pietermaritzburg: 13 °C tot 30 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.