Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing vir Woensdag uitgereik oor toestande wat tot wegholveldbrande in die verre noordelike dele van die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat kan lei.

Gauteng

Sonnig en warm.

• Pretoria: 17 °C tot 29 °C

• Johannesburg: 15 °C tot 27 °C

• Vereeniging: 17 °C tot 27 °C

Mpumalanga

Ligte reën en miskolle in die oggend oor die platorand, andersins bewolk en warm, maar koel oor die Hoëveld.

• Mbombela: 15 °C tot 24 °C

Limpopo

Aanvanklik bewolk in die ooste met ligte reën en miskolle oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

• Polokwane: 17 °C tot 25 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele donderbuie oor die sentrale en suidelike dele later die dag.

• Mahikeng: 18 °C tot 32 °C

• Vryburg: 15 °C tot 35 °C

Vrystaat

Warm in die noordooste, andersins sonnig en baie warm, maar gedeeltelik bewolk in die noorde en die ooste met enkele donderbuie later die dag.

• Bloemfontein: 9 °C tot 34 °C

Noord-Kaap

Bewolk in die oggend, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kimberley: 11 °C tot 36 °C

• Upington: 9 °C tot 34 °C

Wes-Kaap

Sonnig en koel tot warm.

• Kaapstad: 13 °C tot 21 °C

• George: 10 °C tot 21 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit sonnig en warm wees, maar koel langs die kusgebied.

In die oostelike dele sal dit aanvanklik bewolk wees in die ooste met ligte reën op plekke in die noordelike dele, andersins sonnig en koel.

• Port Elizabeth: 11 °C tot 23 °C

• Oos-Londen: 11 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend oor die binneland, andersins bewolk met enkele donderbuie later die dag.

• Durban: 17 °C tot 22 °C

• Richardsbaai: 18 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 12 °C tot 22 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.