Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor hewige donderstorms met stormsterkte wind en hael wat Woensdagmiddag tot vloede in die oostelike dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal kan lei.

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm. Baie warm in die noorde.

• Pretoria: 18 °C tot 33 °C

• Johannesburg: 17 °C tot 32 °C

• Vereeniging: 16 °C tot 31 °C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie. Sonnig en baie warm in die Laeveld.

• Mbombela: 18 °C tot 30 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie. Sonnig in die ooste.

• Polokwane: 16 °C tot 32 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met donderbuie oor die sentrale en oostelike dele later die dag.

• Mahikeng: 17 °C tot 33 °C

• Vryburg: 17 °C tot 35 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met donderbuie oor die sentrale en oostelike dele later die dag.

• Bloemfontein: 14 °C tot 33 °C

Noord-Kaap

Aanvanklik bewolk in die suidweste waar dit later gedeeltelik bewolk en koel sal wees, andersins sonnig en warm tot baie warm.

• Kimberley: 16 °C tot 32 °C

• Upington: 14 °C tot 32 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk tot bewolk in die weste in die oggend. Dit sal later die dag sonnig en koel tot warm wees. Bewolk met reënbuie in die ooste, langs die kusgebied en die aangrensende binneland later die dag.

• Kaapstad: 16 °C tot 23 °C

• George: 15 °C tot 19 °C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit sonnig en warm wees in die noordweste, andersins bewolk en koel met verspreide donderbuie wat meer wydverspreid suid van die platorand sal voorkom.

In die oostelike dele sal dit bewolk en koel wees met verspreide donderbuie wat meer wydverspreid suid van die platorand sal voorkom.

• Port Elizabeth: 17 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 19 °C tot 22 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig op plekke in die oggend met mis oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm. Baie warm in die binneland met verspreide donderbuie later die dag.

• Durban: 20 °C tot 28 °C

• Richardsbaai: 21 °C tot 33 °C

• Pietermaritzburg: 18 °C tot 31 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.