Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het nie enige waarskuwings vir Woensdag uitgereik nie.

Gauteng

Aanvanklik mistig in die suidooste, andersins gedeeltelik bewolk en koel. Baie warm op plekke in die noorde.

• Pretoria: 12 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 11 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 10 °C tot 23 °C

Mpumalanga

Aanvanklik bewolk in die ooste met mis vroegoggend en motreën oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en koel. Warm in die Laeveld.

• Mbombela: 13 °C tot 22 °C

Limpopo

Aanvanklik bewolk in die ooste met mis vroegoggend en motreën oor die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

• Polokwane: 7 °C tot 24 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Mahikeng: 8 °C tot 25 °C

• Vryburg: 9 °C tot 24 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

• Bloemfontein: 9 °C tot 25 °C

Noord-Kaap

Aanvanklik sonnig in die noorde. Bewolk in die oggend met mis langs die kusgebied waar dit koel sal wees, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

• Kimberley: 10 °C tot 26 °C

• Upington: 15 °C tot 30 °C

Wes-Kaap

Mistig langs die kusgebied in die oggend, andersins sonnig en warm tot baie warm. Bewolk in die suide later die dag.

• Kaapstad: 17 °C tot 28 °C

• George: 14 °C tot 25 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit koel en mistig wees, andersins gedeeltelik bewolk en warm. Bewolk met enkele donderbuie op plekke later die dag.

In die ooste sal dit mistig wees in die oggend met ligte reën op plekke, andersins gedeeltelik bewolk en warm. Bewolk met enkele donderbuie later die dag. Verspreide donderbuie in die suidooste.

• Gqeberha: 16 °C tot 24 °C

• Oos-Londen: 16 °C tot 24 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk in die oggend met mis oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm maar koel in die suide. Enkele donderbuie word later die dag verwag.

• Durban: 17 °C tot 24 °C

• Richardsbaai: 18 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 13 °C tot 24 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.