Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor swaar reën wat Woensdag oorstromings in Kaapstad sowel as in die Overberg, die Kaapse Wynlande en in die Tuinroete in die Wes-Kaap kan veroorsaak.

Hewige winde kan tot onstuimige seedeinings tussen Kaap Columbine en Stilbaai en in Kaapstadse en Overbergse hawens lei.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 8 °C tot 24 °C

• Johannesburg: 6 °C tot 23 °C

• Vereeniging: 5 °C tot 23 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel tot warm.

• Mbombela: 10 °C tot 24 °C

Limpopo

Sonnig en warm.

• Polokwane: 6 °C tot 25 °C

Noordwes

Sonnig en koel tot warm.

• Mahikeng: 6 °C tot 25 °C

• Vryburg: 6 °C tot 25 °C

Vrystaat

Sonnig en koel.

• Bloemfontein: 6 °C tot 24 °C

Noord-Kaap

Mistig in die oggend langs die kusgebied, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie oor die sentrale en oostelike dele. Verspreide donderbuie in die suidooste.

• Kimberley: 8 °C tot 24 °C

• Upington: 14 °C tot 28 °C

Wes-Kaap

Mistig in die oggend langs die Weskus en die aangrensende binneland, andersins bewolk tot gedeeltelik bewolk en koel tot warm met verspreide donderbuie oor die suidwestelike dele wat later na die sentrale en oostelike dele versprei.

• Kaapstad: 15 °C tot 19 °C

• George: 14 °C tot 22 °C

Oos-Kaap

In die weste sal dit gedeeltelik bewolk en koel wees met enkele donderbuie.

In die ooste sal dit gedeeltelik bewolk en koel wees maar warm oos van die Keirivier. Enkele donderbuie word verwag.

• Gqeberha: 12 °C tot 21 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 23 °C

KwaZulu-Natal

Mistig in die oggend oor die binneland, andersins sonnig en warm. Koel in die suidweste. Gedeeltelik bewolk later die dag.

• Durban: 16 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 11 °C tot 27 °C

Meer oor:  Woensdag  |  Weer  |  Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.