Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Woensdag wat tot onstuimige deinings tussen Alexanderbaai in die Noord-Kaap en Plettenbergbaai in die Wes-Kaap kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 6 °C tot 20 °C

• Johannesburg: 4 °C tot 18 °C

• Vereeniging: 2 °C tot 18 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 8 °C tot 24 °C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk in die weste, andersins sonnig en koel maar warm in die Laeveld.

• Polokwane: 5 °C tot 21 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 3 °C tot 21 °C

• Vryburg: 8 °C tot 22 °C

Vrystaat

Sonnig en koel, maar gedeeltelik bewolk in die weste.

• Bloemfontein: 2 °C tot 20 °C

Noord-Kaap

Miskolle in die oggend oor die westelike binneland en langs die kusgebied waar dit aanvanklik bewolk sal wees, andersins sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die weste en suide, waar dit koel sal wees.• Kimberley: 5 °C tot 22 °C

• Upington: 9 °C tot 24 °C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die noordweste, andersins bewolk en koud tot koel met enkele tot verspreide reënbuie in die weste. Dit sal later die dag verder langs die kusgebied versprei voordat dit in die weste opklaar.

• Kaapstad: 14 °C tot 16 °C

• George: 10 °C tot 19 °C

Oos-Kaap

Sonnig maar gedeeltelik bewolk en koel later die dag. Reënbuie word ook later langs die kusgebied en die aangrensende binneland verwag.

• Gqeberha: 10 °C tot 21 °C

• Oos-Londen: 15 °C tot 21 °C

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel, maar warm op plekke in die ooste.

• Durban: 12 °C tot 24 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 25 °C

• Pietermaritzburg: 8 °C tot 26 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.