Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het geen waarskuwings vir Woensdag uitgereik nie.

Gauteng

Sonnig en koud tot koel.

• Pretoria: -2 °C tot 19 °C

• Johannesburg: 0 °C tot 17 °C

• Vereeniging: -1°C tot 18 °C

Mpumalanga

Sonnig en koud tot koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 5 °C tot 22 °C

Limpopo

Sonnig en koel, maar warm in die Laeveld.

• Polokwane: 1 °C tot 18 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: -1 °C tot 20 °C

• Vryburg: -1 °C tot 20 °C

weerkaart

Vrystaat

Sonnig en koud tot koel.

• Bloemfontein: -2 °C tot 20 °C

weerkaart

Noord-Kaap

Bewolk tot gedeeltelik bewolk in die weste, andersins sonnig en koud tot koel, maar baie koud oor die suidelike hoogliggende gebiede waar sterk winde verwag word.

• Kimberley: 1 °C tot 19 °C

• Upington: 5 °C tot 23 °C

Wes-Kaap

Meestal bewolk en koud tot koel met enkele reënbuie op plekke behalwe in die noordoostelike dele waar dit gedeeltelik bewolk sal wees.

• Kaapstad: 12 °C tot 15 °C

• George: 8 °C tot 14 °C

weerkaart

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel, maar sonnig in die binneland. Ligte reën en motreën sal op plekke langs die kusgebied voorkom.

• Gqeberha: 11 °C tot 17 °C

• Oos-Londen: 13 °C tot 21 °C

weerkaart

KwaZulu-Natal

Sonnig en koel, maar warm in die noordooste.

• Durban: 10 °C tot 23 °C

• Richardsbaai: 12 °C tot 26 °C

• Pietermaritzburg: 4 °C tot 24 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.