Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Woensdag wat tot wegholbrande in die sentrale dele van die Noord-Kaap kan lei.

Gauteng

Sonnig en koel.

• Pretoria: 6 °C tot 23 °C

• Johannesburg: 4 °C tot 20 °C

• Vereeniging: 3 °C tot 21 °C

Mpumalanga

Sonnig en koel, maar warm in die Laeveld.

• Mbombela: 10 °C tot 24 °C

Limpopo

Sonnig en warm.

• Polokwane: 6 °C tot 22 °C

Noordwes

Sonnig en koel.

• Mahikeng: 4 °C tot 23 °C

• Vryburg: 4 °C tot 23 °C

weerkaarte

Vrystaat

Sonnig en koel. Gedeeltelik bewolk in die verre suidweste.

• Bloemfontein: 1 °C tot 23 °C

Noord-Kaap

Sonnig en warm. Gedeeltelik bewolk en koel in die suidelike en westelike dele van die binneland.

• Kimberley: 3 °C tot 24 °C

• Upington: 10 °C tot 28 °C

weerkaarte

Wes-Kaap

Mistig in die oggend oor die westelike en suidwestelike dele van die binneland, andersins sonnig en koel tot warm. Bewolk en koel langs die suidkus later die dag.

• Kaapstad: 12 °C tot 19 °C

• George: 9 °C tot 19 °C

weerkaarte

Oos-Kaap

Sonnig en koel tot warm.

• Gqeberha: 8 °C tot 20 °C

• Oos-Londen: 11 °C tot 23 °C

weerkaarte

KwaZulu-Natal

Sonnig en warm. Koel in die weste.

• Durban: 16 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 15 °C tot 27 °C

• Pietermaritzburg: 10 °C tot 28 °C

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.