Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Die weer in jou streek Woensdag
Westdene-dam
Die Westdene-dam in Johannesburg op 14 September 2021. Foto: Melinda Stuurman

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Woensdag wat kan lei tot wegholveldbrande in Noordwes, die sentrale en oostelike dele van die Vrystaat, die westelike en suidelike dele van Gauteng asook die westelike en suidelike dele van Mpumalanga en Limpopo.

Gauteng

Sonnig en warm. Baie warm in die noorde.

• Pretoria: 13 °C tot 33 °C

• Johannesburg: 11 °C tot 29 °C

• Vereeniging: 9 °C tot 29 °C

Mpumalanga

Sonnig en warm. Baie warm tot uitermate warm in die Laeveld. Gedeeltelik bewolk op plekke later die dag. Bewolk oor die suidelike platorand in die aand.

• Mbombela: 13 °C tot 34 °C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm.

• Polokwane: 12 °C tot 32 °C

Noordwes

Baie warm in die ooste, andersins sonnig, winderig en warm.

• Mahikeng: 13 °C tot 33 °C

• Vryburg: 7 °C tot 29 °C

Vrystaat

Winderig in die oostelike dele, andersins sonnig en koel tot warm. Gedeeltelik bewolk in die ooste in die aand.

• Bloemfontein: 8 °C tot 26 °C

Noord-Kaap

Aanvanklik miskolle oor die suidelike binneland waar dit koud sal wees, andersins sonnig en koel tot warm.

• Kimberley: 6 °C tot 24 °C

• Upington: 5 °C tot 18 °C

Wes-Kaap

Sonnig in die noordweste, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm. Bewolk met die moontlikheid van ligte reën oor die suidkus.

• Kaapstad: 11 °C tot 17 °C

• George: 8 °C tot 15 °C

Oos-Kaap

Bewolk en koel met enkele reënbuie suid van die platorand. Verspreide reënbuie langs die kusgebied.

• Gqeberha: 12 °C tot 17 °C

• Oos-Londen: 12 °C tot 18 °C

KwaZulu-Natal

Bewolk in die ooste, andersins gedeeltelik bewolk en koel maar warm op plekke in die noorde. Enkele buie word verwag in die suidooste.

• Durban: 17 °C tot 22 °C

• Richardsbaai: 17 °C tot 23 °C

• Pietermaritzburg: 14 °C tot 21 °C

Meer oor:  Weer In Jou Streek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.