Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Dodetal in KZN styg tot 51

Die dodetal weens oorstromings in KwaZulu-Natal het tot 51 gestyg, het Lennox Mabaso, woordvoerder van die provinsiale departement van samewerkende regering en tradisionele sake, Woensdagoggend aan Netwerk24 bevestig.

Dit volg nadat die amptelike dodetal Dinsdag weens hewige storms en modderstortings sedert Paasnaweek op 33 te staan gekom het.  

LEES OOK: 33 dood in KZN-vloede; syfer kan styg

Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag in KwaZulu-Natal aangekom, nadat hy sy besoek aan Kaïro, Egipte, kortgeknip het om die rampgebiede te besoek.

In Port St. Johns in die Oos-Kaap moes mense hul huise ontruim en is die weermag ingeroep om inwoners by te staan.

Meer oor:  Kwa Zulu Natal  |  Dood  |  Vloedskade  |  Vloede  |  Modderstorting
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.