Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Dr. Danny Titus sterf
danny titus
Dr. Danny Titus. Foto verskaf

Dr Danny Titus, taalman, historikus en meningsvormer is Vrydag oorlede, het die ATKV laataand op sy webtuiste bekend gemaak.

Titus was 'n voormalige direkteur van kultuur by die ATKV. Hy was 63 jaar oud.

Titus was in 'n koma weens komplikasies ná 'n oogoperasie wat hy op 28 Julie ondergaan het.

Sonél Brits, besturende direkteur van die ATKV, het gesê sy afsterwe laat 'n groot leemte.

"Hy was die regte man op die regte tyd."

Lees ook: 

Titus in koma ná operasie

'Ons is anders, en dis goed'

Menslikheid moet tog ook deel van dié som wees

Meer oor:  Danny Titus
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.