Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Drie seunslyke gekry ná Tshwane-stormweer

Drie seuns is Saterdag dood in ’n stormwaterafvoerpyp in Hammanskraal gekry.

Tshwane-nooddienspersoneel het Saterdag omstreeks 17:00 op die toneel aangekom en die seuns, twee 10-jariges en een negejarige, is op die toneel dood verklaar.

Die lyke is blykbaar deur verbygangers in die pyp opgemerk nadat dit deur Vrydag en Saterdag se swaar reën beskadig is.

Nana Radebe, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, sê geen ernstige voorvalle is in die metropool weens die swaar reën aangemeld nie.

Dipuo Tawana, ’n weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, sê geen oorstromingswaarskuwing is vir Gauteng uitgereik nie, maar Sondagmiddag was daar ’n

60%-kans dat swaar reën en donderbuie oor die hele provinsie sou voorkom.


Meer oor:  Tshwane  |  Hammanskraal  |  Dood
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.