Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Een baan van N1 gesluit

Die N1 naby Drie Susters is deels gesluit in die rigting van Beaufort-Wes (suidwaarts) in die Wes-Kaap nadat drie vragmotors vroeg Woensdagoggend in 'n botsing betrokke was.

Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeershoof, sê die botsing het sowat 10 km buite Drie Susters gebeur en een baan is toegemaak. 'n Stop-ry-stelsel is in plek gestel.

"Niemand is in die ongeluk beseer nie."

Africa sê daar was ook 'n tweede ongeluk op die N1 buite Drie Susters in die rigting van Richmond (noord) nadat 'n taxibestuurder beheer oor die voertuig verloor het.

"Die insittendes het ligte beserings opgedoen."

Meer oor:  Kenny Africa  |  Beaufort-Wes  |  Richmond  |  Gesluit  |  Ongeluk  |  Botsing  |  Paaie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.