Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Een dood in ongeluk naby Alberton
ongeluk
'n Vrou is Saterdagaand dood in 'n ongeluk naby Alberton.

’n Vrou is dood en twee mans beseer nadat ’n motor en ’n vragmotor op die N12 naby Alberton in Gauteng gebots het.

Volgens Russel Meiring, ER24-woordvoerder, het nooddienste Saterdagaand omstreeks 21:30 op die toneel aangekom.

“Die motor het langs die pad tot stilstand gekom terwyl die trok ’n bietjie verder aangetref is.

“Drie insittendes is in die motor aangetref. ’n Vrou het verskeie wonde opgedoen en is op die toneel dood,” sê Meiring.

Meiring sê die twee mans is Saterdag na ’n hospitaal geneem

Meer oor:  Motorongeluk  |  Ongeluk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.