Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Elsa Joubert: Uit ons argief

Die skrywer Elsa Joubert is Sondag dood in die ouderdom van 97. Hier is 'n paar moet-lees-stories uit ons argiewe oor dié gevierde skrywer. 

Elsa Joubert
Elsa Joubert

1. Driving Miss Elsa: 'Altyd ’n titsel hartseer'

Wie is die man wat so ’n groot indruk op die skrywer Elsa Joubert gemaak het dat sy vir hom geld in haar testament wil nalaat? Murray La Vita het gaan ondersoek instel.

2. Poppie Nongena en die misdaad van apartheid

Die lewe van Poppie Nongena vra nie of apartheid wel ’n misdaad was nie, maar vertel van dié misdaad en sy uitwerking op die lewe van mense, skryf Leslie van Rooi.

3. ‘Ek soek klarigheid vir myself’

Die kykNET-Rapport-niefiksieprys ter waarde van R250 000 is toegeken aan Elsa Joubert vir ‘Spertyd’, die derde aflewering van haar outobiografie, wat deur Tafelberg uitgegee is.

4. Die reise van Elsa Joubert

Pas ná die verskyning van Reisiger – die Limietberge oor, die tweede deel van Elsa Joubert se outobiografie, het Murray La Vita in 2009 met haar oor haar lewe gesels.

Elsa Joubertse brief.
Elsa Joubert se brief.

5. Legendariese skrywer (97) pleit namens bejaardes

Die legendariese skrywer Elsa Joubert (97) wil haar familie sien – en sy lewer ’n pleidooi namens alle bejaardes in tehuise en oorde dat die Covid-19-regulasies meer buigbaar moet wees om besoeke toe te laat.

Meer oor:  Elsa Joubert
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.