Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Beurtkrag tot fase 2 verhoog

Eskom het aangekondig fase 2-beurtkrag sal vanaf 15:00 Donderdag in werking gestel word.

Dit is ’n paar uur nadat die nutsmaatskappy aangekondig het fase 1-beurtkrag geld vanaf 11:00 weens ’n tekort aan kapasiteit om elektrisiteit op te wek.

Fase 2-beurtkrag behels dat 2 000 MW landwyd om die beurt op enige tydstip gespaar moet word.

  • Mense wat hul elektrisiteit regstreeks van Eskom kry, kan na die beurtkragrooster op Eskom se webtuiste kykof 0860 037 566 vir meer inligting skakel.
  • Mense wat hul elektrisiteit van hul munisipaliteit kry, moet die betrokke munisipaliteit se webtuiste vir dierooster besoek.

Meer oor:  Eskom
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.