Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Henri van Breda op lughawe - só lyk hy nou

Henri van Breda, die vermeende bylmoordenaar, het Dinsdag saam met sy vriendin, Daniellá Janse van Rensburg ‘n vlug na Gauteng gehaal om by familie te gaan kuier.

Van Breda se uitspraak in sy moordverhoor is Maandag en dit is moontlik sy laaste kans om sy familie te sien indien hy skuldig bevind word.

Netwerk24 het betroubaar verneem dat hy die afgelope week toestemming by die kantoor van die direkteur van openbare vervolging (DOV) in Kaapstad gekry het om sy ouma aan moederskant te gaan besoek.

Van Breda sal vir die duur van sy besoek in Gauteng by een van sy ma, Teresa van Breda, se broers in Wapadrand, Pretoria tuisgaan.

Hy moet voor of teen Donderdag 17 Mei terug in Kaapstad wees.

Van Breda se borgtogvoorwaardes is ook vir die duur van sy besoek aan Gauteng gewysig. 

Henri van Breda Dinsdagmiddag op die Kaapstad Internasionale Lughawe. Hy is van sy vriendin Daniella Janse van Rensburg vergesel. Foto: Jaco Marais

Meer oor:  Henri Van Breda
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.