Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
FOTO'S: Paaie in Kaapstad gesluit weens betogings

Verskeie paaie in Kaapstad was Vrydagoggend vir verkeer gesluit nadat betogers bande aan die brand gesteek en paaie versper het, maar is teen 10:00 weer oopgestel.

Maxine Bezuidenhout, woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste, sê betogings in Mitchell's Plain het tot gevolg gehad dat Jakes Gerwel-rylaan tussen Morgenster en die R300 vir inkomende en uitgaande verkeer gesluit moes word.

Highlandsrylaan van Fulhamweg tot by Jakes Gerwel-rylaan is ook gesluit, so ook Weltevredenweg tussen Varkensvlei en Jakes Gerwel-rylaan.

Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeershoof, het bevestig betogers het bande naby die Siqalo- informele nedersetting gebrand.

Die polisie is op die toneel.

* Hierdie berig is opgedateer sedert dit aanvanklik gepubliseer is.

betogers
Betogers op Jakes Gerwel-rylaan tussen Highlandsweg en die R300. Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais
betogers
Foto: Jaco Marais

Meer oor:  Bande  |  Betogings  |  Brand  |  Verkeer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.