Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Foto’s: Só lyk dit ná aandklok

Die eerste aandklok sedert die 1980’s het Vrydagaand 20:00 ingeskop.

Die aandklokreël is deel van vlak 4 van inperking, wat Vrydag ingestel is.

Ingevolge dié reël mag niemand wat nie permitte het nie, tussen 20:00 en 05:00 op straat wees nie.

Die polisie en die weermag het die paaie in Johannesburg Vrydagaand gepatrolleer.

Motoriste wat Vrydag ná 20:00 nog op die Johannesburgse paaie was, word deur die polisie en weermag voorgekeer en om permitte gevra. Foto: Felix Dlangamandla
Motoriste wat Vrydag ná 20:00 nog op die Johannesburgse paaie was, word deur die polisie en weermag voorgekeer en om permitte gevra. Foto: Felix Dlangamandla
’n Gewapende soldaat op ’n gereedheidsgrondslag in Mayfair, Johannesburg.Foto: Felix Dlangamandla
Die polisie gaan iemand se permitte deur wat ná 20:00 nog op die pad was. Jy mag nie sonder ’n permit ná die aandklok nog op straat wees nie. Foto: Felix Dlangamandla
Polisie- en weermaglede Vrydagaand besig om die aandklokreël in Johannesburg toe te pas. Foto: Felix Dlangamandla
Soldate en polisielede staan gereed om die aandklokreël by die Buccleuch-wisselaar toe te pas. Foto: Felix Dlangamandla

Meer oor:  Koronavirus  |  Aandklokreël  |  Inperking  |  Covid-19
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.