Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
FW de Klerk in hospitaal opgeneem

Oudpres. FW de Klerk is Vrydag in ’n hospitaal in Kaapstad opgeneem nadat sy longe platgeval het.

Luidens ’n verklaring wat deur die FW de Klerk-stigting uitgereik is, is hy opgeneem in die Mediclinic Panorama-hospitaal waar hy Saterdagoggend ’n suksesvolle prosedure ondergaan het.

Volgens die verklaring word pneumothorax veroorsaak deur die opbou van lug in die pleurale holte tussen die long en die borswand.

“Hy sal na verwagting volgende week uit die hospitaal ontslaan word.”

De Klerk was vroeër vandeesweek by die roudiens van oudmin. Pik Botha in Pretoria.

Oudpres. FW de Klerk vroeër vandeesweek by die roudiens van oudmin. Pik Botha in Pretoria. Foto: Deaan Vivier

Meer oor:  Fw De Klerk
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.