Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Go George-busdiens hervat

Die geldigheid van multirit-buskaartjies vir George se openbare busdiens is verleng nadat die nasionale staking van busbestuurders tot ’n einde gekom het.

Volgens die George-munisipaliteit is die kaartjies se geldigheid tot 12 Junie verleng.

Die munisipaliteit het ná die beëindiging van die staking gesê Go George doen alles moontlik om die hervatting van sy geskeduleerde dienste te fasiliteer.

Dinsdagmiddag het dit geblyk dat alle werknemers Woensdag sou terugkeer werk toe en dat dienste dan soos normaal sal voortgaan.

Meer oor:  Staking  |  Kaartjies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.