Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Go George: Busroetes weer oop ná protesoptrede

Sekere roetes van die openbare busdiens Go George is Maandagoggend geraak weens protesoptrede by dié dorp in die Suid-Kaap.

Bande is na verneem word in Beachweg, Pacaltsdorp, aan die brand gesteek weens ontevredenheid met uitsettings in die woonbuurt New Dawn Park.

Die busroetes is later weer oopgestel. Vrydag was daar ook ’n protesoptog oor behuising in Yorkstraat, George se hoofstraat.

Meer oor:  Go George  |  George  |  Protesoptrede
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.