Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Groot dele van Welkom steeds sonder krag

Groot dele van Welkom sal na verwagting die hele Maandag nog sonder krag wees nadat twee kragmaste Sondagaand deur sterk wind omgewaai en beskadig is.

Die maste wat Sondagaand buite Welkom deur die wind beskadig is. Foto: Verskaf

Volgens Eskom is die twee maste van 132 kV deel van die Everest-Welkom-grootmaattoevoer.

Dele van Bronville, Doorn en die stad se sentrale sakekern is tans sonder krag. Eskom het mense gewaarsku om kragpunte te alle tye as lewendig te beskou.

Die kragmaste wat Sondagaand buite Welkom deur die wind beskadig is. Foto: Verskaf

Meer oor:  Eskom  |  Vrystaat  |  Welkom  |  Elektrisiteit  |  Beurtkrag  |  Kragvoorsiening
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.