Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Harmony-mynwerker by myn in Welkom dood

’n Werker van die Harmony Gold-mynmaatskappy is Woensdag dood nadat hy in ’n ongeluk met myntoerusting by die Tshepong-myn by Welkom in die Vrystaat beseer is.

Die toerusting word gebruik om rotse te verskuif voordat die vergruis word.

Peter Steenkamp, uitvoerende hoof van Harmony Gold, het die voorval betreur.

“Ons is diep geskok oor die verlies van ’n kollega en betuig hiermee ons medelye met sy familie, kollegas en vriende.”

’n Ondersoek is gelas.

Meer oor:  Welkom  |  Sterf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.