Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Jason Rohde se matriekdogter in Plett-hospitaal
Kate Rohde. Foto: Facebook
Jason Rohde tydens ’n vorige hofverskyning. Foto: Edrea du Toit

Die oudste dogter van Jason Rohde, Sotheby’s International Realty SA se beleërde uitvoerende hoof, is Sondag in die hospitaal in Plettenbergbaai opgeneem.

Kate Rohde (18) het vanjaar matriek in Johannesburg geskryf.

’n Betroubare bron het Maandag gesê Kate is glo weens ’n oordosis dwelms in die hospitaal opgeneem.

Jason is daarvan aangekla dat hy sy vrou, Susan, vroeër vanjaar tydens Sotheby’s se jaarlikse konferensie by die Spier-landgoed buite Stellenbosch vermoor het.

Hy moet weer op 27 Januarie in die hof verskyn.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Plettenbergbaai  |  Dwelms
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.