Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Joost: Die dag van herinneringe

Op 24 Junie 2015 het die Springbokke wat in 1995 die William Webb Ellis-trofee vir Suid-Afrika gewen het, weer op Ellispark reünie gehou.

Dit was ’n emosionele dag, met die herinneringe van 20 jaar gelede vars in almal se geheue.

Lees die volledige artikel. 

Joost van der Westhuizen kyk op die 20ste reünie van die seëvierende Springbokke van 1995 uit op Ellispark se veld en paviljoene. Foto: Gallo Images

Joel Stransky, wat met sy skepskop die Bokke se sege in 1995 se Wêreldbekereindstryd verseker het, saam met Joost. Foto: Gallo Images

Morné du Plessis groet Joost tydens die reünie. Foto: Gallo Images
Joost se nekstut word verstel tydens die saamtrek op Ellispark. Foto: Gallo Images
Chester Williams het Joost nadergetrek vir ’n selfie. Foto: Gallo Images
Oud-spanlede staan nader om Joost te groet. Foto: Gallo Images
Die oud-Bokkaptein Francois Pienaar het Joost na die stoele gestoot waar ’n spanfoto geneem is. Foto: Gallo Images
Die Springbok-vleuel James Small groet Joost. Foto: Gallo Images
Die oud-Bokkaptein Francois Pienaar het Joost na die stoele gestoot waar ’n spanfoto geneem is. Foto: Gallo Images
Die Wêreldbeker-kampioene van 1995 – 20 jaar later. Foto: Deaan Vivier

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.