Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Joost: ’n Staande ovasie

Op 4 Oktober 2014, voor die afskop van ’n toets tussen die Springbokke en All Blacks, kon Joost van der Westhuizen met behulp van ’n robotpak weer op Ellispark se gras stap.

Met sy dogtertjie, Kylie, en seun, Jordan, wat hom ondersteun, het Joost met tye koponderstebo na die gedreun van die skare geluister: “Joost, Joost, Joost.”

Die Bokke het die wedstryd 27-25 gewen.

Joost van der Westhuizen met Kylie en Jordan aan die hand, word staande toegejuig deur die skare op Ellispark.Foto: CHRISTIAAN KOTZÉ
Joost stap onder groot applous op die veld. Foto: Gallo Images
Met sy rolstoel op die kantlyn, en kameralense op hom gerig, stap Joost met die hulp van sy kinders weer op Ellispark se gras. Foto: Gallo Images
Die glinster in Joost se oë het boekdele gespreek. Foto: Gallo Images
Joost word in sy rolstoel van die veld af gestoot. Foto: Christiaan Kotzé


MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.