Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Kamiesberg Donderdag ook donker

Eskom gaan die Kamiesberg-munisipaliteit in die Noord-Kaap se kragvoorsiening van Donderdag weens wanbetaling onderbreek.

In dié kennisgewing waarsku Eskom dat Garies, Kamieskroon, Kroonsig, Klipfontein, !Kheis, Nourivier, Lepelsfontein, Spoegrivier en Paulshoek deur die onderbreking geraak sal word.

Eskom het die eerste kennisgewing reeds op 7 November uitgereik, maar kon nog nie ’n betalingsooreenkoms met die munisipaliteit aangaan nie.

Intussen word die Kai !Garib-munisipaliteit se aansoek in die hooggeregshof om die kragonderbreking in Kenhardt heeltyds te staak, Donderdag in Kimberley aangehoor.

Meer oor:  Eskom  |  Munisipale Skuld  |  Wanbetaling  |  Krag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.