Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Kans vir beurtkrag groot

Khulu Phasiwe, Eskom se woordvoerder, het Dinsdagoggend aangekondig dat die kans vir beurtkrag groot is.

Hy het 'n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om toestelle wat hulle nie gebruik nie, af te skakel sodat die druk op die netwerk verlaag kan word.

Eskom sê hy sal Suid-Afrikaners laat weet indien beurtkrag toegepas word.

Hy het vroeër gesê dat hy beurtkrag nét sal implementeer indien dit absoluut nodig is.

Meer oor:  Eskom  |  Beurtkrag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.