Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Kinderfonds: R10 000 te wen

Jy kan vandeesweek R10 000 ryker wees as jy ’n bydrae lewer aan die RSG-Beeld-Kinderfonds­projek. Die prys geld slegs vir donasies wat van vandag tot Vrydag gedoen word. Die wenner sal Vrydag in Spitstyd op RSG aangekondig word. Jy is dan ook in die trekking vir ’n Kia Picanto, waarvan die trekking in November is.

Vir R30 kry jy een inskrywing, vir R100 kry jy vier wenkanse en vir R200 kry jy dubbel soveel plus twee bonusprystrekkings.

Neem só deel:

  • Betaal jou bydrae in die Beeld-Kinderfonds se rekening by Absa, 2840157329, takkode 632005, in. Gebruik jou selfoonnommer, naam en van as verwysing;
  • SMS KINDERS na 41511 teen R30 per SMS (voeg ook jou naam en adres by);
  • Skenk met jou kredietkaart deur SnapScan; of
  • Betaal geld in by ’n Absa-kitsbank, kies “kaartlose transaksies” en volg die aanwysings.

Rig navrae aan 061 479 4791 of info@beeldkinderfonds.co.za.

Foto:
Meer oor:  Beeld-Kinderfonds
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.