Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Kruger-wildtuin se ingang versper
Een van die Krugerwildtuin se ingange is Maandag deur ’n vragmotor versper. Foto: Facebook

’n Vragmotor het een van die Krugerwildtuin se ingange Maandag versper nadat dit naby die Krokodilbrug deels van die brug af getuimel het.

Isaac Phaahla, woordvoerder van die Krugerwildtuin, het Maandagmiddag aan Netwerk24 gesê die vragmotor het net buite die ingang na die wildtuin tot stilstand gekom.

Die ingang na die wildtuin sal teen Dinsdag weer oop wees, sê Phaahla.

’n Facebook-gebruiker het ’n foto op die groep SANparks – Kruger National Park gedeel waar gesien kan word hoe ’n rooi vragmotor met van sy linkerwiele wat in die lug hang die pad versper.


Meer oor:  Krugerwildtuin  |  Versper  |  Vragmotor
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.