Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Al die grappe oor ‘Hugo, bel die polisie’

Die oomblik nadat daardie bekende video van ’n bakleiery voor ’n huis in Pretoria-Noord die ronde op sosiale media begin doen het, het mense grappe daaroor begin maak.Allerhande snaakse foto’s, memes en video’s is rondgestuur en mense het selfs die klank van die video in liedjies verander.

LEES MEER: KYK: 'Hugo, bel die polisie!' – drukker praat

Een van die bekendstes is ’n grappige liedjie deur Jak de Priester wat wyd op sosiale media gedeel is. Intussen het die man met die kunsbeen op die video in ’n radio-onderhoud gesê hy sê hy is dalk “oud en kruppel”, maar sy hande makeer niks.

Hier is van ons gunstelingvideo’s en -memes wat op sosiale media verskyn het:

Foto: Facebook
Foto: Facebook
Foto: Facebook
Foto: Facebook
Foto: Facebook
Foto: Facebook
Foto: Facebook

Meer oor:  Pretoria-Noord  |  Sosiale Media  |  Bakleiery  |  Memes  |  Hugo Bel Die Polisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.