Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Brakpan-treurspel - Karlien sing by begrafnis

“Ons het baie vrae, maar nie baie antwoorde nie.”

Só het Karlien van Jaarsveld by die begrafnis van Sandra Schwartz en haar drie kinders, Shereé, Lee-Ann en Simeon, gesê. 

Die Britz- en Schwartz-families, wat geruk is deur die Brakpan-treurspel, het Dinsdagoggend saam afskeid geneem by die NG kerk Greymont in Roodepoort, Johannesburg. 

Van Jaarsveld het gesê die “hele ding het haar geruk”. 

Sy het die liedjie My Kruis gesing terwyl Sandra en haar drie kinders se wit kiste by die kerk uitgedra is.

Lees ook:2 families neem afskeid

brakpan
Johan Schwartz steek n kers op een van die 4 kiste aan voor die diens begin. Foto Deaan Vivier

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.