Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Cyril praat met Netwerk24 oor treine en betogings

Netwerk24 se videograaf, Adrian de Kock, het pres. Cyril Ramaphosa uitgevra toe hy Dinsdag 'n splinternuwe trein by die Kaapstad stasie in gebruik geneem het.

Talle betogers het egter opgedaag en aangedring om met Ramaphosa te praat, terwyl hulle die hekke versper het waaragter die president se motorstoet gestaan het.

Ramaphosa is gevra wat sy boodskap is aan die betogers en hul klagtes oor laat en oorvol treine.

Cyril Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa onthul die nuwe trein. Foto: Jaco Marais
betoog
Betogers versper die straat waar pres. Cyril Ramaphosa die stasie sou verlaat. Foto: Adrian de Kock

Meer oor:  Cyril Ramaphosa  |  Treine  |  Metrorail  |  Betoging
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.