Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Honderde by monument vir Versoeningsdag

’n Groot groep mense het Maandag op Versoeningsdag by die Voortrekkermonument in Pretoria byeengekom om ’n Geloftediens by te woon.

Honderde mense het op Versoeningsdag die Geloftediens by die Voortrekkermonument in Pretoria bygewoon. Foto: Felix Dlangamandla
Mense kon van die Heldesaal af na die senotaaf afkyk. Foto: Felix Dlangamandla
Die Voortrekkermonument is só ontwerp dat die son elke jaar op 16 Desember presies om 12:00 op die senotaaf skyn. Foto: Felix Dlangamandla
Besoekers kon in die Heldesaal en senotaafsaal wag vir die son om op die senotaaf te skyn. Foto: Felix Dlangamandla
Honderde mense het eers ’n diens in die Voortrekkermonument voor die sonverligting bygewoon. Foto: Felix Dlangamandla
Die son verlig die woorde “Ons vir jou Suid-Afrika”, wat op die senotaaf uitgekerf is. Foto: Felix Dlangamandla
Meer oor:  Pretoria  |  Voortrekkermonument  |  Versoeningsdag
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.