Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: ‘Kwarantyn’-deelnemer gediskwalifiseer

Jana le Roux, ’n deelnemer aan die kykNET-werklikheidsreeks Kwarantyn, is Vrydagaand gediskwalifiseer.

Dit kom nadat die 49-jarige ma van die Le Roux-gesin Donderdagaand die k-woord op televisie gebruik het.

Die program word 24 uur per dag regstreeks op DStv-kanaal 149 uitgesaai en wys hoe die Le Roux- en Scheepers-gesin teen mekaar meeding terwyl hulle in kwarantyn is.

Le Roux se diskwalifisering is regstreeks uitgesaai en Suzaan Keyter, kykNET se woordvoerder, het bevestig sy is gediskwalifiseer.

Hou Netwerk24 dop vir meer.

Meer oor:  Kyknet  |  Kwarantyn  |  Jana Le Roux  |  K-Woord  |  Haatspraak
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.