Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Mufasa grom vies in selle by polisiekantoor
Mufasa by die polisiestasie in Sutherland.

Mufasa, die droster-leeu van die Karoo wat Woensdagnag in die polisieselle in Sutherland oornag het, is op pad terug na die Karoo Nasionale Park.

“Dit gaan goed met hom,” sê Fayroush Ludick, ’n woordvoerder van Sanparke.

Mufasa is per helikopter na die polisiestasie gebring nadat hy op ’n plaas met ’n pylgeweer verdoof is. Talle nuuskieriges het nader gestaan toe die helikopter in die dorp geland het. Sanparke het ’n video bekend gemaak van Mufasa waar hy alte lekker by die polisiestasie grom.

Meer oor:  Sanparke  |  Mufasa  |  Sutherland  |  Leeu
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.