Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: My f** Marelize, mense kan nie genoeg kry nie

Dis dalk net die volgende gewilde Afrikaanse sêding.

'n Video van 'n vrou wat met 'n fiets op 'n oop rugbyveld teen die doelpaal vasry, het soos 'n veldbrand op sosiale media versprei.

Mense vind veral aanklank by die kommentaar van die vrou wat die video opneem, nadat die ongeluk gebeur.

Sy laat sak die kamera, en sê moedeloos, dalk gefrustreerd, of teleurgesteld: "My f*k, Marelize".

Dié video word oral gedeel, op Twitter, Facebook, Reddit en selfs WhatsApp.

Die bekende grondwetkenner prof. Pierre de Vos se inskrywing op Facebook wat hy saam met die video geplaas het, slaan die spyker op die kop: "Van nou af gaan ek elke keer as ek 'n stuff up teëkom, die woorde 'My f**, Marelize' uiter".

Meer oor:  Suid-Afrika  |  Taal  |  Rugbyveld  |  Fietsry
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.