Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Kyk: Oscar Pistorius: 4 jaar in 60 sekondes

Oscar Pistorius, wat in November 31 jaar oud word, is vandag (6 Julie) ’n jaar in die tronk nadat regter Thokozile Masipa hom verlede jaar vir die moord op sy meisie, Reeva Steenkamp, gevonnis het.

Hy is in November 2016 van die Kgosi Mampuru II-tronk in Pretoria na die Atteridgeville-tronk verskuif sodat hy met ’n rehabilitasieprogram kon begin wat hy nie by Kgosi Mampuru kon kry nie.

Atteridgeville is opgeknap vir gestremdes.

Kyk hier na die pad wat Pistorius gestap het van die dag meer as vier jaar gelede wat hy sy meisie, Reeva Steenkamp, doodgeskiet het.

Meer oor:  Video  |  4  |  Jaar  |  Oscar
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.