Gavin Watson (73), grootbaas van Bosasa, het Maandag omstreeks 05:30 in Kempton Park verongeluk.
Hy het in 'n Toyota Corolla in die rigting van die R24 afgedraai en kort voor die draai na die parkeerterrein van die Internasionale Lughawe O.R. Tambo in 'n betonpilaar vasgery.
Kyk hier na die ongelukstoneel.