Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
KYK: Vlieërfees op Kaapse strand

Die Kaapstadse Internasionale Vlieërfees vind die naweek in Muizenberg in Kaapstad plaas. Die fees, wat tot Sondag duur, lok geesdriftiges van regoor die wêreld. Geld wat met die fees ingesamel word, is ten bate van Cape Mental Health.

Die fees is volgens die Cape Mental Health se webwerf die grootste in sy soort in Afrika. Die organisasie gebruik die geld wat ingesamel word, om dienste te lewer aan volwassenes en kinders in veral minder bevoorregte gemeenskappe.

Klik hier om die volledige progam vir Sondag te sien. 

Solly Huto met een van die Spinner-vlieërs. Foto: Jaco Marais
Een van die vele vlieërs wat Saterdag vir ’n skouspel gesorg het. Foto: Jaco Marais
Enathi Sogani en Meagan Wyngaard van Mandaly Primêr by Ralf Maserski van Duitsland. Foto: Jaco Marais
Enathi Sogani en Meagan Wyngaard by Ralf Maserski van Duitsland. Foto: Jaco Marais.
’n Fees van vlieërs in die sonnige Kaapse weer. Foto: Jaco Marais
Al die genot en kleur dié naweek in Kaapstad is ten bate van Cape Mental Health. Foto: Jaco Marais.
Dié draak was ook by die vlieërfees. Foto: Jaco Marais
Een van die vlieërgeesdriftiges Saterdag by die fees. Foto: Jaco Marais
Al dansend vir Kaapstad se fees van vlieërs. Foto: Jaco Marais.


MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.