Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Ligte vliegtuig val by Springs

Twee mans is Maandagoggend beseer toe 'n ligte vliegtuig in Joubertstraat in Brenthurst, Brakpan, naby 'n vliegveld in Springs aan die Oos-Rand in Gauteng neergestort het.

Shawn Herbst, Netcare911-woordvoerder, sê hul paramedici is omstreeks 06:58 na die toneel in Joubertstraat ontbied.

" 'n Enkelenjinvliegtuig is met erge skade in die pad aangetref. Die twee mans wat in die vliegtuig was, het ligte tot matige beserings opgedoen. Hulle is op die toneel behandel, waarna hulle na die hospitaal geneem is."

vliegtuig
'n Ligte vliegtuig het Maandagoggend naby Springs neergestort. Foto: Netcare911

Meer oor:  Springs  |  Gauteng  |  Neerstort  |  Vliegtuig  |  Ongeluk  |  Beseer
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.