Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Algemeen
Lisensiekantore in Pta langer oop in feestyd

Die Tshwane-metro het die werkure van lisensiekantore verleng om mense in die feestydperk te help.

Foto ter illustrasie.Foto: Verskaf

Lindela Mashigo, woordvoerder van die Tshwane-metro, sê lisensiekantore by Akasia, Centurion, Waltloo en Bronkhorstspruit sal van Saterdag af langer oopbly om die agterstand met die hernuwing van rybewyskaarte, die aansoeke en toetsing vir leerlinglisensies asook die registrasie en lisensiëring van motorvoertuie in te haal.

Die verlengde werkure tydens weeksdae is vanaf 08:00 tot 15:00 en naweke (Saterdae en Sondae) vanaf 06:00 tot 14:00.

“Hierdie reëling geld om die agterstand weens die inperking by lisensiekantore in te haal,” sê Mashigo.

Meer oor:  Pretoria  |  Gauteng  |  Feestyd  |  Lisensies  |  Kantore
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.